LYRICS WRITTEN AND COMPOSED BY KOBUS MULLER

VONKEL IN DIE NAG

Jy is my lewe
Jy is my vreugde in die dag
Jy is my alles, net om jou
Jy is my asem
Die lug wat deur my longe vloei
Is jy, vir my

Jy is die vonkel in die donker nag
Dit voel of ek vir altyd wag
Vir iemand perfek soos jy
Om my te kom haal
Jy is die ritme in my hart
My gevoelens lê die wêreld vol
Saam die trane wat ek stort oor jou

Jy's in my drome
Jy is die antwoord op my vrae
Jy is my alles, net om jou
Jy laat my glimlag
Dwaal deur my gedagtes in die dag
Jy is, vir my

Jy is die vonkel in die donker nag
Dit voel of ek vir altyd wag
Vir iemand perfek soos jy
Om my te kom haal
Jy is die ritme in my hart
My gevoelens lê die wêreld vol
Saam die trane wat ek stort oor jou

Jy is die vonkel in die donker nag
Dit voel of ek vir altyd wag
Vir iemand perfek soos jy
Om my te kom haal
Jy is die ritme in my hart
My gevoelens lê die wêreld vol
Saam die trane wat ek stort oor jou

Jy is die vonkel in die donker nag
Dit voel of ek vir altyd wag
Vir iemand perfek soos jy
Om my te kom haal
Jy is die ritme in my hart
My gevoelens lê die wêreld vol
Saam die trane wat ek stort oor jou
Saam die trane wat ek stort oor jou
Saam die trane wat ek stort oor jou
Saam die trane wat ek stort oor jou

Written by:
Kobus Muller
Lyrics © Kobus Muller / Nextereo Publishing
Share