LYRICS WRITTEN AND COMPOSED BY KOBUS MULLER

VIR MY

Diep in die somer as die son aan jou brand
Seer gebrand, vra jy vir my
Is jy nog lief vir my
Sal jy vir altyd daar kan wees
Al is die winter lankal verby
Lankal verby
Lankal verby
Lankal verby
Lankal verby

Winde waai die aarde draai
Alles draai, my wêreld draai om jou
Saam jou was alles, alles
Net 'n fantasie gewees van more tot aand, van dag na dag
En alles het gevoel net soos 'n droom, saam jou by my
Was jy ook vir 'n rukkie lief gewees vir my
Vir my
Vir my
Vir my
O ja, vir my
Vir my
Vir my
Vir my
O ja, vir my

Diep in my hart's daar 'n vlam wat daar brand
Net vir jou, en jou alleen
Sal hy steeds daar bly brand
Sal jy vir altyd daar kan wees
Al is die winter lankal verby
Lankal verby
Lankal verby
Lankal verby
Lankal verby

Winde waai die aarde draai
Alles draai, my wêreld draai om jou
Saam jou was alles, alles
Net 'n fantasie gewees van more tot aand, van dag na dag
En alles het gevoel net soos 'n droom, saam jou by my
Was jy ook vir 'n rukkie lief gewees vir my
Vir my

En jy, jy is die een
En jy, jy is die een, vir my

Winde waai die aarde draai
Alles draai, my wêreld draai om jou
Saam jou was alles, alles
Net 'n fantasie gewees van more tot aand, van dag na dag
En alles het gevoel net soos 'n droom, saam jou by my
Was jy ook vir 'n rukkie lief gewees vir my
Vir my
Vir my
Vir my
O ja, vir my
Vir my
Vir my
Vir my
O ja, vir my
Vir My
Vir My
Vir my
Vir my

Written by:
Kobus Muller
Lyrics © Kobus Muller / Nextereo Publishing
Share