LYRICS WRITTEN AND COMPOSED BY KOBUS MULLER

RONDOM JOU

My hart's aan die brand van emosies
Gedagtes en drome draai om jou
Die tyd staan stil as ons saam is
Net jammer die tyd voel so kort, so min

Ek's die planeet wat in sy wentelbaan draai
Rondom, rondom jou
Jy helder die Melkweg
My emosies nou warmer as die son
Die maan en al die sterre
Sal jou nooit kan vervang, ek's vasgevang
Ek voel so verlore
In die gedagtes almal aan jou
Ewig eindeloos, aan jou

Jou hart smelt saam met myne
My hartklop en asem is vir jou
Jou oë skitter helder as die sterre
Net jammer die tyd voel so kort, so min

Ek's die planeet wat in sy wentelbaan draai
Rondom, rondom jou
Jy helder die Melkweg
My emosies nou warmer as die son
Die maan en al die sterre
Sal jou nooit kan vervang, ek's vasgevang
Ek voel so verlore
In die gedagtes almal aan jou
Ewig eindeloos, aan jou

Ek's die planeet wat in sy wentelbaan draai
Rondom, rondom jou
Jy helder die Melkweg
My emosies nou warmer as die son
Die maan en al die sterre
Sal jou nooit kan vervang, ek's vasgevang
Ek voel so verlore
In die gedagtes almal aan jou
Ewig eindeloos, aan jou

Written by:
Kobus Muller
Lyrics © Kobus Muller / Nextereo Publishing
Share