LYRICS CO-WRITTEN BY KOBUS MULLER

JY LEEF IN MY

Nader's wat ek kan droom
Hou ek jou hier binne in my hart
Is jy nog by my
Jou verlydelike sagtheid
Fluister in my gedagtes
Elke droom, droom ek net oor jou
Die stilte sonder jou
My onvoltooide sprokie
Het skielik verdwyn
En los my so alleen

Jy leef in my
Die droom in my is ek en jy
Jy spook by my
En jy bly lewe binne my
Jy't belowe jy sal altyd
By my wees en na my kyk
Jy leef in my

Ek onthou die winter's nagte
Die koue in my wese
En jou liggaan, vou jy rond om my
Langer raak die nagte
Jou fluister raak nou sagter
Jy het belowe om altyd daar te wees

Jy leef in my
Die droom in my is ek en jy
Jy spook by my
En jy bly lewe binne my
Jy't belowe jy sal altyd
By my wees en na my kyk
Jy leef in my
Jy leef in my
Jy leef in my

Jy leef in my
Die droom in my is ek en jy
Jy spook by my
En jy bly lewe binne my
Jy't belowe jy sal altyd
By my wees en na my kyk
Jy leef in my

Jy leef in my
Die droom in my is ek en jy
Jy spook by my
En jy bly lewe binne my
Jy't belowe jy sal altyd
By my wees en na my kyk
Jy leef in my
Jy leef in my

Written by:
Kobus Muller / Bobby Ljunggren / Hendrik Wikström / Nicholis Louw
Lyrics © Kobus Muller / Nicholis Louw / Nextereo Publishing
Share