LYRICS WRITTEN BY KOBUS MULLER

JY'S DIE DROOM

Jy, jy's die droom hier binne my

Nog 'n keer 'n les geleer
Wat maak ek met al die seer
Maar ek het bly glo daar's jy
Ook vir my
'n Stad vol vreemdes om my heen
Maar vir my was daar tog een
Toe ek jou so eenkant sien
Het ek geweet

Jy, jy's die droom hier binne my
Jy maak alles waar
Waar ek jou sien staan
Meisie jy, jy's die droom hier binne my
Ek wil hê jy moet weet
Ek het die seer vergeet
Ek het die seer vergeet

Ek ken ook huil ek ken alleen
Toe ek wen, was daar geen een
Wat's die sin in my sukses
Ek wil dit deel
Al ken ek ook my hart se seer
Sal ek nooit kan ophou probeer
Vir jou liefde net vir my
Sal ek weet

Jy, jy's die droom hier binne my
Jy maak alles waar
Waar ek jou sien staan
Meisie jy, jy's die droom hier binne my
Ek wil hê jy moet weet
Ek het die seer vergeet
Ek het die seer vergeet

Ek's lief vir jou
Ek dink jy weet
Ek's lief vir jou van daardie eerste sien
En ek hoop jy sien my ook
En dat jy ook so voel, ek mis dit
Weg is my seer
Ek het nog nooit so gevoel

Jy, jy's die droom hier binne my
Jy maak alles waar
Waar ek jou sien staan
Meisie jy, jy's die droom hier binne my
Ek wil hê jy moet weet
Ek het die seer vergeet
Ek het die seer vergeet

Jy, jy
Jy, jy's die droom hier binne my
Ek wil hê jy moet weet
Ek het die seer vergeet

Written by:
Kobus Muller / Bosson
Lyrics © Kobus Muller / Nextereo Publishing
Share