LYRICS WRITTEN AND COMPOSED BY KOBUS MULLER

JAMMER

Jy was die perfekte een vir my
Als gegee wat jy kon
Maar ek was blind
Net aan myself gedink
Nou droom ek elke nag van jou

En elke nag droom ek van jou
En soos 'n skim verdwyn jy weer
En soos 'n maanskyn op 'n helder sterrenag
Ja mooier kan jy nie kry
As ek maar net die tyd kon terug draai
Na die tyd toe ons twee saam was

Elke aand sit ek alleen
En dink die hele aand aan jou
Toe hoor ek agter my 'n stem soos joune
Maar dit het skielik weer verdwyn

En elke nag droom ek van jou
En soos 'n skim verdwyn jy weer
En soos 'n maanskyn op 'n helder sterrenag
Ja mooier kan jy nie kry
As ek maar net die tyd kon terug draai
Na die tyd toe ons twee saam was

En elke nag droom ek van jou
En soos 'n skim verdwyn jy weer
En soos 'n maanskyn op 'n helder sterrenag
Ja mooier kan jy nie kry
As ek maar net die tyd kon terug draai
Na die tyd toe ons twee saam was
Na die tyd toe ons twee saam was
Na die tyd toe ons twee saam was

Written by:
Kobus Muller
Lyrics © Kobus Muller / Nextereo Publishing
Share