LYRICS WRITTEN BY KOBUS MULLER

HEY JUNE

Dis vir jou
Vir jou wat ek als voor sal gee
Oh en ek wil
Ek wil hê jy moet my kom sê vanaand
Dat jy my ook wil
Wil vashou in die aande
Regdeur die koue maande
En jy het vir my kom vra
Hou my, swaai my, draai my, soen my, en ek sê

Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Oh, Hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby

Dis net jy
Net jy wat ek by my wil hê
Hmmm dis daai lag
Wat dinge aan my doen vanaand
Wil jy my nie soen
My hande om jou lyf vou
My altyd in jou hart hou
En jy het vir my kom vra
Hou my, swaai my, draai my, soen my, en ek sê

Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Oh, Hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby

Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Oh, Hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby

Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Hey, hey, hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby

En jy vra, hou my, swaai my, draai my, soen my, en ek skree
Hey June

Written by:
Kobus Muller / A.C. Ademy / Garry Alan Janz
Lyrics © Kobus Muller / ARCUR-MV (Musikverlag)
Share