LYRICS CO-WRITTEN BY KOBUS MULLER

EK WEET

Ek weet, ek weet dis 'n nuwe dag vir ons
En twee sal van vandag net een wees
Jou naam is in my hart en siel geskryf
En als in my is net vir jou gemaak

Sien jy ook die toekoms
Sien jy hoe dit is
Sien jy hoe ons oud word
Hand aan hand
Jy staan langs my
En hoe jy my mis

Ek weet, ek weet dis 'n nuwe dag vir ons
En twee sal van vandag net een wees
Jou naam is in my hart en siel geskryf
En als in my is net vir jou gemaak

Deur jou hele lewe
Sal ek sorg vir jou
En my hele wese
Omvou jou nou en bly getrou
Ek leef net vir jou

Ek weet, ek weet dis 'n nuwe dag vir ons
En als in my is net vir jou gemaak

Written by:
Kobus Muller / Thomas Thornholm / Danne Attlerud / Nicholis Louw
Lyrics © Kobus Muller / Nicholis Louw / Nextereo Publishing
Share