LYRICS CO-WRITTEN BY KOBUS MULLER

EK SÊ JOU NAAM

Droom jy van my
Leef jy ook vir my
Fluister jy my drome ook vir my
Sien jy 'n ster in my
'n Ster wat vir jou skyn het jy jou plek gekry
Om by te bly

Ek sê jou naam
En ek voel hoe jy leef in my
Ek voel hoe ek lewe kry
Al die seer is weg van my
Jy't my verstaan
Jy's die enigste deel van my
Die deel wat ek terug kon kry
Jy is al wat werk in my
Ek sê jou naam

Soen my, weet jy wat jy doen aan my
Sien my, raak my
Jy behoort aan my
Ek het my hart gekry
Dit is jy

Ek sê jou naam
En ek voel hoe jy leef in my
Ek voel hoe ek lewe kry
Al die seer is weg van my
Jy't my verstaan
Jy's die enigste deel van my
Die deel wat ek terug kon kry
Jy is al wat werk in my
Ek sê jou naam
En ek sê jou naam
En ek sê jou naam
En ek sê jou naam

Ek sê jou naam
Ek voel hoe jy leef in my
Al die seer is weg van my
Jy't my verstaan
Jy's die enigste deel van my
Die deel wat ek terug kon kry
Jy is al wat werk in my
Ek sê jou naam
En ek sê jou naam
En ek sê jou naam

Written by:
Kobus Muller / Nicholis Louw / Fredrik Kemp / Sarah Dawn Finer
Lyrics © Kobus Muller / Nicholis Louw / Nextereo Publishing
Share