LYRICS CO-WRITTEN BY KOBUS MULLER

AANSLAAN

Aanslaan, aanslaan skree dit weer

Ons is klaar gepraat die tyd stap al hoe nader
En ons vyand het al op die veld vergader
En die massas skree net saam dit is jou skare
Almal het gekom om net vir jou te skree
Ons is reg vir oorlog almal raak al kwater
So jy kies 'n man en storm hom van agter
En die skare skree al harder jy's 'n slagter
En die manne val soos vlieë hier om jou neer

Aanslaan, aanslaan skree dit weer
Trap hom hard en bring hom nader na die aarde
Aanslaan, aanslaan skop hom weer
Vat hom harder as sy vader se genade
Hy maak jou seer so trap hom weer
Aanslaan, aanslaan skree dit weer
Trap hom hard en bring hom nader na die aarde
Aanslaan, aanslaan skop hom weer
Vat hom harder as sy vader se genade
Hy maak jou seer so trap hom weer

Voel hoe pomp jou hart die bloed hier deur jou are
En die skare se gejuig pluk aan jou snare
En jy speel so hard jy voel hoe rys jou hare
Almal weet jy is net hier om te kom wen

Aanslaan, aanslaan skree dit weer
Trap hom hard en bring hom nader na die aarde
Aanslaan, aanslaan skop hom weer
Vat hom harder as sy vader se genade
Hy maak jou seer so trap hom weer
Aanslaan, aanslaan skree dit weer
Trap hom hard en bring hom nader na die aarde
Aanslaan, aanslaan skop hom weer
Vat hom harder as sy vader se genade
Hy maak jou seer so trap hom weer

Aanslaan, aanslaan skree dit weer
Trap hom hard en bring hom nader na die aarde
Aanslaan, aanslaan skop hom weer
Vat hom harder as sy vader se genade
Hy maak jou seer so trap hom weer
Aanslaan, aanslaan skree dit weer
Trap hom hard en bring hom nader na die aarde
Aanslaan, aanslaan skop hom weer
Vat hom harder as sy vader se genade
Hy maak jou seer so trap hom weer

Aanslaan, aanslaan skree dit weer

Written by:
Kobus Muller / Joachim Heider / Roland Kaiser / Norbert Hammerschmidt / Nicholis Louw
Lyrics © Kobus Muller / Nicholis Louw / Nextereo Publishing
Share