Ek is aangeneem as kind …

Kobus Muller het nooit geweet wat die volle waarheid van sy verlede is nie. Tog is hy omvou met die liefde en aanvaarding wat elke kind toekom.

As klein seuntjie was daar reeds baie dinge wat nie vir my sin gemaak het nie. Daar was byvoorbeeld nie een foto van my ma waar sy swanger is met my in enige van ons foto-albums nie. Sy het altyd gesê die foto’s is geneem toe sy swanger was met my broer. ” Op die ouderdom van 12 jaar het ek dinge uitmekaar begin pluis en my ouers het besef dat hulle nie langer die waarheid van my kon weghou nie. Ek is nie hulle biologiese seun is nie. Ek is aangeneem by geboorte. Ek was diep geskok. Daagliks het ek ’n innerlike stryd gevoer en honderde vrae gehad sonder enige antwoorde. My familiebande Continue reading “Ek is aangeneem as kind …”